1
Spreuke 10:22
Bybel vir almal
ABA
Dit is die seën van die Here wat mense ryk maak, en Hy laat mense nie méér swaarkry omdat hulle ryk is nie.
Compară
Explorează Spreuke 10:22
2
Spreuke 10:19
Die mens wat baie praat, sê maklik verkeerde dinge, die mens wat versigtig is en dink voordat hy praat, is verstandig.
Explorează Spreuke 10:19
3
Spreuke 10:12
Haat laat mense twis met mekaar, maar liefde praat nie oor die dinge wat vir ander mense pla nie.
Explorează Spreuke 10:12
4
Spreuke 10:4
Hande wat lui is, laat mense arm word, maar hande wat hard werk, maak mense ryk.
Explorează Spreuke 10:4
5
Spreuke 10:17
'n Mens wat onthou wat hy geleer het, loop op die pad van lewe, 'n mens wat nie doen wat hy moet doen nie, weet nie waarnatoe hy gaan nie.
Explorează Spreuke 10:17
6
Spreuke 10:9
'n Mens wat eerlik lewe, is veilig, maar wanneer iemand skelm is, dan sal ander mense dit uitvind.
Explorează Spreuke 10:9
7
Spreuke 10:27
As iemand die Here respekteer en Hom dien, dan sal daardie persoon lank lewe. Mense wat verkeerd doen, se lewe is kort.
Explorează Spreuke 10:27
8
Spreuke 10:3
As 'n mens reg lewe, dan laat die Here hom nie honger kry nie, maar vir die mense wat verkeerd doen, gee Hy nie die dinge wat hulle wil hê nie.
Explorează Spreuke 10:3
9
Spreuke 10:25
Wanneer daar 'n stormwind kom, dan waai dit die mense weg wat verkeerd doen. Mense wat reg lewe, staan altyd vas.
Explorează Spreuke 10:25