Johannes 9:4

Johannes 9:4 DB

Ons almal moet saamwerk om te wys wat God vir mense kan doen terwyl ons nog kan. Daarvoor het Hy My mos gestuur. Daar gaan ’n stadium kom wanneer ons dit nie meer sal kan doen nie.

Gratis leseplaner og andakter relatert til Johannes 9:4