YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra LUKAS 10

1

LUKAS 10:19

Afrikaans 1983

AFR83

Kyk, Ek het aan julle die mag gegee om op slange en skerpioene te trap en om die vyand met al sy geweld te oorwin, sonder dat iets julle enige leed aandoen.

Sammenlign

Utforsk LUKAS 10:19

2

LUKAS 10:41-42

Afrikaans 1983

AFR83

Maar die Here antwoord haar: “Marta, Marta, jy is besorg en bekommerd oor baie dinge, maar net een ding is nodig. Maria het die beste deel gekies, en dit sal nie van haar weggeneem word nie.”

Sammenlign

Utforsk LUKAS 10:41-42

3

LUKAS 10:27

Afrikaans 1983

AFR83

Hy antwoord: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.”

Sammenlign

Utforsk LUKAS 10:27

4

LUKAS 10:2

Afrikaans 1983

AFR83

Hy het vir hulle gesê: “Die oes is groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes.

Sammenlign

Utforsk LUKAS 10:2

5

LUKAS 10:36-37

Afrikaans 1983

AFR83

“Wie van hierdie drie is volgens jou die naaste van hom wat onder die rowers verval het?” Die wetgeleerde antwoord: “Die man wat aan hom medelye bewys het.” Toe sê Jesus vir hom: “Gaan maak jy ook so.”

Sammenlign

Utforsk LUKAS 10:36-37

6

LUKAS 10:3

Afrikaans 1983

AFR83

Gaan nou! Maar onthou: Ek stuur julle soos lammers tussen wolwe in.

Sammenlign

Utforsk LUKAS 10:3

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest