YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra JOHANNES 8

1

JOHANNES 8:12

Afrikaans 1983

AFR83

Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 8:12

2

JOHANNES 8:32

Afrikaans 1983

AFR83

en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 8:32

3

JOHANNES 8:31

Afrikaans 1983

AFR83

Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 8:31

4

JOHANNES 8:36

Afrikaans 1983

AFR83

Eers as die Seun julle vrymaak, sal julle werklik vry wees.

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 8:36

5

JOHANNES 8:7

Afrikaans 1983

AFR83

Toe hulle aanhou om Hom te vra, het Hy regop gekom en vir hulle gesê: “Laat die een van julle wat 'n skoon gewete het, eerste 'n klip op haar gooi.”

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 8:7

6

JOHANNES 8:34

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus sê toe vir hulle: “Dít verseker Ek julle: Elkeen wat sonde doen, is 'n slaaf van die sonde.

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 8:34

7

JOHANNES 8:10-11

Afrikaans 1983

AFR83

Toe het Hy regop gekom en vir haar gevra: “Mevrou, waar is hulle? Het nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie?” “Niemand nie, Here,” sê sy. Toe sê Jesus: “Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.”

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 8:10-11

Gratis leseplaner og andakter relatert til JOHANNES 8

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest