YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra JOHANNES 7

1

JOHANNES 7:38

Afrikaans 1983

AFR83

Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. ”

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 7:38

2

JOHANNES 7:37

Afrikaans 1983

AFR83

Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink!

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 7:37

3

JOHANNES 7:39

Afrikaans 1983

AFR83

Hiermee het Hy na die Gees verwys, want die mense wat tot geloof in Hom kom, sou die Gees ontvang. Die Gees was nog nie uitgestort nie, omdat Jesus toe nog nie verheerlik was nie.

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 7:39

4

JOHANNES 7:24

Afrikaans 1983

AFR83

Moenie op die oog af oordeel nie, oordeel regverdig.”

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 7:24

5

JOHANNES 7:18

Afrikaans 1983

AFR83

Wie uit sy eie praat, soek sy eie eer; maar Hy wat die eer soek van die Een wat Hom gestuur het, is geloofwaardig, en daar is niks oneerliks in Hom nie.

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 7:18

6

JOHANNES 7:16

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus het vir hulle gesê: “Wat Ek die mense leer, kom nie van Myself af nie, maar van Hom wat My gestuur het.

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 7:16

7

JOHANNES 7:7

Afrikaans 1983

AFR83

Die wêreld kan vir julle nie haat nie; maar hy haat My, omdat Ek openlik verklaar dat sy dade sleg is.

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 7:7

Gratis leseplaner og andakter relatert til JOHANNES 7

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest