YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra JOHANNES 2

1

JOHANNES 2:11

Afrikaans 1983

AFR83

Hierdie eerste wonderteken het Jesus in Kana in Galilea gedoen. Hy het daardeur sy heerlikheid laat blyk, en sy dissipels het tot geloof in Hom gekom.

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 2:11

2

JOHANNES 2:4

Afrikaans 1983

AFR83

Maar Hy sê vir haar: “Waarom sê u dit vir My? My tyd het nog nie gekom nie.”

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 2:4

3

JOHANNES 2:7-8

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus sê toe vir die kelners: “Maak die kanne vol water.” Hulle het dit tot bo toe volgemaak. Toe sê Hy vir hulle: “Skep nou daarvan uit en gaan gee dit vir die seremoniemeester.” Hulle het dit gedoen.

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 2:7-8

4

JOHANNES 2:19

Afrikaans 1983

AFR83

Jesus het hulle geantwoord: “Breek hierdie tempel af en in drie dae sal Ek hom oprig.”

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 2:19

5

JOHANNES 2:15-16

Afrikaans 1983

AFR83

Toe het Hy met toutjies 'n sweep gemaak en almal uit die tempel uitgejaag, ook die skape en die beeste. Die geld van die geldwisselaars het Hy op die grond gegooi en hulle tafels omgekeer. Vir die mense wat die duiwe verkoop het, het Hy gesê: “Vat hierdie goed hier weg! Moenie die huis van my Vader 'n besigheidsplek maak nie.”

Sammenlign

Utforsk JOHANNES 2:15-16

Gratis leseplaner og andakter relatert til JOHANNES 2

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest