YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra GENESIS 4

1

GENESIS 4:7

Afrikaans 1983

AFR83

Wag daar nie vir jou blydskap as jy goed doen nie? As jy nie goed doen nie – die sonde wag jou in daarbuite en hy wil jou in sy mag kry. Maar jy moet oor hom heers.”

Sammenlign

Utforsk GENESIS 4:7

2

GENESIS 4:26

Afrikaans 1983

AFR83

Ook vir Set is daar 'n seun gebore, en Set het hom Enos genoem. In daardie tyd het die mense begin om die Naam van die Here aan te roep.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 4:26

3

GENESIS 4:9

Afrikaans 1983

AFR83

Toe vra die Here vir Kain: “Waar is jou broer Abel?” en Kain antwoord: “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?”

Sammenlign

Utforsk GENESIS 4:9

4

GENESIS 4:10

Afrikaans 1983

AFR83

Maar die Here sê: “Wat het jy gedoen? Die bloed van jou broer roep van die aarde af na My.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 4:10

5

GENESIS 4:15

Afrikaans 1983

AFR83

Maar die Here sê vir hom: “Nee! Wie vir Kain vermoor, sal sewe maal gestraf word.” Toe gee die Here vir Kain 'n teken sodat niemand wat hom raakloop, hom sou doodmaak nie.

Sammenlign

Utforsk GENESIS 4:15

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest