YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Markus 8

1

Markus 8:35

Die Boodskap

DB

As jy net vir jouself wil lewe, sal jy uiteindelik jou lewe vir ewig verloor. As jy egter bereid is om alles wat Ek vra vir My te gee, al is dit ook jou lewe, sal jy uiteindelik jou lewe vir ewig behou. Jy moet die keuse doen.

Sammenlign

Utforsk Markus 8:35

2

Markus 8:36

Die Boodskap

DB

Maar vra eers vir jouself die volgende vraag: Wat help dit as al die skatte in die wêreld joune is, maar daar is nie vir jou plek by God nie?

Sammenlign

Utforsk Markus 8:36

3

Markus 8:34

Die Boodskap

DB

Jesus roep die ander mense ook na Hom en sy volgelinge toe en begin met hulle praat: “As iemand my volgeling wil wees, moet hy sy hele lewe vir My gee. Ek sal met niks minder tevrede wees nie. Om My te volg is nie altyd maklik nie. “Dit is soos om jou eie kruis na jou dood toe te moet dra as Ek dit van jou vra. Dit is soos om jou eie doodsvonnis te teken.

Sammenlign

Utforsk Markus 8:34

4

Markus 8:37-38

Die Boodskap

DB

’n Mens kan nie vir jou ’n plek by God koop met al die geld in die wêreld nie. As iemand hom vir My of my boodskap skaam voor hierdie klomp goddelose, slegte mense in die wêreld, sal Ek My vir daardie persoon skaam wanneer Ek by my wonderlike groot Vader met al sy engele is.

Sammenlign

Utforsk Markus 8:37-38

5

Markus 8:29

Die Boodskap

DB

“Maar julle, wat sê julle van My? Wie is Ek?” vra Jesus hulle toe. Petrus sê toe: “U is Christus, die beloofde Redder.”

Sammenlign

Utforsk Markus 8:29

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest