YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra 2 Korintiërs 7

1

2 Korintiërs 7:10

Die Boodskap

DB

Weet julle, die regte soort hartseer, die soort wat God vra, bring ’n mens altyd terug na Hom toe. Dit bring jou by die ware lewe uit. Niemand kan spyt wees wanneer so iets met hulle gebeur nie, of hoe? Aan die ander kant help dit niks as jy jou hartseer vir jouself hou en nie daarmee na God toe gaan nie. Dan is jy op pad na die doderyk toe met jou trane en al.

Sammenlign

Utforsk 2 Korintiërs 7:10

2

2 Korintiërs 7:1

Die Boodskap

DB

My liewe broers en susters, al hierdie beloftes is vir ons bedoel. Daarom moet ons nou dadelik elke verkeerde ding laat staan waarmee ons besig is. Ons moet alle onreinheid uit ons gedagtes verban. Eerbied vir God moet ons hele lewe vul. Ons moet met alles in ons daarna streef om volmaak te wees in ons toewyding aan God. Ons moet net doen wat Hy van ons vra.

Sammenlign

Utforsk 2 Korintiërs 7:1

3

2 Korintiërs 7:9

Die Boodskap

DB

Julle het met al julle hartseer reguit na Hom toe gegaan. Julle het glad nie enige skade as gevolg van my brief gely nie; inteendeel. Daaroor is ek regtig baie bly.

Sammenlign

Utforsk 2 Korintiërs 7:9

Gratis leseplaner og andakter relatert til 2 Korintiërs 7

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest