YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra 2 Korintiërs 6

1

2 Korintiërs 6:14

Die Boodskap

DB

Moenie saam met die ongelowiges agter al wat sonde is, aanloop nie. Dan is julle kort voor lank saam met hulle slawe daarvan. Dink ’n bietjie, watter ooreenkoms is daar tussen reg en verkeerd? Of tussen lig en donker? Hulle lyk dan nie eens dieselfde nie.

Sammenlign

Utforsk 2 Korintiërs 6:14

2

2 Korintiërs 6:16

Die Boodskap

DB

Of moet daar miskien ’n verstandhouding tussen die woonplek van God en die afgode gesluit word? Nooit nie! Ons wat glo, is die woonplek van die lewende God. Daarom sê God in die Bybel: “Ek sal by hulle bly. My adres is daar by hulle. Ek sal hulle God wees en hulle sal my kinders wees. Daarom moet julle padgee van die sondaars af. Julle moet My altyd dien,” sê die Here.

Sammenlign

Utforsk 2 Korintiërs 6:16

3

2 Korintiërs 6:17-18

Die Boodskap

DB

“Laat staan alles wat met sonde besmet is, dan sal my hart en my hand wawyd oop wees vir julle. Ek sal vir julle ’n Vader wees. Julle sal my seuns en dogters wees,” sê die Here.

Sammenlign

Utforsk 2 Korintiërs 6:17-18

4

2 Korintiërs 6:15

Die Boodskap

DB

En wat het Christus met die duiwel te doen? Hy het mos nie nodig om die een of ander ooreenkoms met die Bose te sluit nie, of hoe? Wat van gelowiges en ongelowiges? Is hulle dieselfde? Nee, natuurlik nie.

Sammenlign

Utforsk 2 Korintiërs 6:15

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest