YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra MATTHÉÜS 15

1

MATTHÉÜS 15:18-19

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar die dinge wat uit die mond uitgaan, kom uit die hart, en dit is dié wat die mens onrein maak. Want uit die hart kom daar slegte gedagtes, moord, egbreuk, hoerery, diewery, valse getuienis, lastertaal.

Sammenlign

Utforsk MATTHÉÜS 15:18-19

2

MATTHÉÜS 15:11

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Nie wat in die mond ingaan, maak die mens onrein nie; maar wat uit die mond uitgaan, dit maak die mens onrein.

Sammenlign

Utforsk MATTHÉÜS 15:11

3

MATTHÉÜS 15:8-9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is.

Sammenlign

Utforsk MATTHÉÜS 15:8-9

4

MATTHÉÜS 15:28

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe antwoord Jesus en sê vir haar: O Vrou, groot is jou geloof; laat dit vir jou wees soos jy wil hê. En haar dogter het gesond geword van daardie uur af.

Sammenlign

Utforsk MATTHÉÜS 15:28

5

MATTHÉÜS 15:25-27

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daarop kom sy en val voor Hom neer en sê: Here, help my! Maar Hy antwoord en sê: Dit is nie mooi om die brood van die kinders te neem en dit vir die hondjies te gooi nie. En sy sê: Ja, Here, maar die hondjies eet darem van die krummels wat van die tafel van hulle base afval.

Sammenlign

Utforsk MATTHÉÜS 15:25-27

Gratis leseplaner og andakter relatert til MATTHÉÜS 15

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest