YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra GÉNESIS 4

1

GÉNESIS 4:7

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie — die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers.

Sammenlign

Utforsk GÉNESIS 4:7

2

GÉNESIS 4:26

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En ook vir Set is 'n seun gebore, wat hy Enos genoem het. Toe het hulle die Naam van die HERE begin aanroep.

Sammenlign

Utforsk GÉNESIS 4:26

3

GÉNESIS 4:9

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe sê die HERE vir Kain: Waar is jou broer Abel? En hy antwoord: Ek weet nie. Is ek my broer se wagter?

Sammenlign

Utforsk GÉNESIS 4:9

4

GÉNESIS 4:10

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En Hy sê: Wat het jy gedoen? Die stem van die bloed van jou broer roep na My van die aarde af.

Sammenlign

Utforsk GÉNESIS 4:10

5

GÉNESIS 4:15

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar die HERE sê vir hom: Daarom, as enigeen Kain doodslaan, sal dit sewevoudig gewreek word. En die HERE het 'n teken gegee aan Kain, sodat enigeen wat hom kry, hom nie sou doodslaan nie.

Sammenlign

Utforsk GÉNESIS 4:15

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest