YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Markos 4

1

Markos 4:39-40

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy het opgestaan, die wind bestraf en vir die see gesê: “Wees stil!” Die wind het gaan lê en daar het ’n groot kalmte gekom. Hy sê vir hulle: “Waarom is julle so vreesagtig? Waarom is daar nie vertroue in julle nie?”

Sammenlign

Utforsk Markos 4:39-40

2

Markos 4:41

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hulle was bang, met ’n groot vrees en het vir mekaar gevra: “Wie is Hy, dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam?”

Sammenlign

Utforsk Markos 4:41

3

Markos 4:38

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Yeshua was agter in die skuit aan die slaap op ’n kussing en hulle het Hom wakker gemaak en vir Hom gesê: “Ons Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?”

Sammenlign

Utforsk Markos 4:38

4

Markos 4:24

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy het ook vir hulle gesê: “Oorweeg dit wat julle hoor; met die maat waarmee julle meet, sal vir julle gemeet word en daar sal bygevoeg word, vir julle wat hoor

Sammenlign

Utforsk Markos 4:24

5

Markos 4:26-27

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy het ook gesê: “Die Koninkryk van God is net soos ’n mens wat saad oor die grond gooi en hy gaan slaap en staan op, nag en dag en die saad ontkiem en word groot, wanneer hy nie bewus is daarvan nie.

Sammenlign

Utforsk Markos 4:26-27

6

Markos 4:23

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As iemand ore het sodat hy kan hoor, laat hom luister.”

Sammenlign

Utforsk Markos 4:23

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest