YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Mattityahu 8

1

Mattityahu 8:26

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Yeshua sê vir hulle: “Waarom is julle bang, vertroueloses?” Toe staan Hy op, bestraf die wind en die see en daar was ’n groot kalmte.

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 8:26

2

Mattityahu 8:8

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Die kaptein oor honderd antwoord en sê: “My Meester, ek is nie waardig dat U onder my dak inkom nie, maar sê slegs ’n woord en my seun sal gesond wees

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 8:8

3

Mattityahu 8:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe Yeshua dit hoor, was Hy beïndruk en het aan die wat saam met Hom gekom het gesê: “Sowaar Ek sê vir julle, selfs in Yisra’el het Ek so ’n vertroue nie gevind nie

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 8:10

4

Mattityahu 8:13

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe sê Yeshua vir die kaptein oor ’n honderd: “Gaan, dit sal vir jou wees soos jy vertrou het” en sy seun het op daardie oomblik gesond geword.

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 8:13

5

Mattityahu 8:27

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Die manne was geskok en het gesê: “Wie is Hy dat die wind en die see Hom gehoorsaam?”

Sammenlign

Utforsk Mattityahu 8:27

Gratis leseplaner og andakter relatert til Mattityahu 8

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest