YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Yoganan 2

1

Yoganan 2:11

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hierdie eerste een van Sy wonderwerke het Yeshua in Kanah in die Galila gedoen en Hy het Sy eer, lof en grootheid gewys en Sy studentevolgelinge het in Hom vertrou.

Sammenlign

Utforsk Yoganan 2:11

2

Yoganan 2:4

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Yeshua sê vir haar: “Wat het ons in gemeen, vrou? My tyd het nog nie gekom nie.”

Sammenlign

Utforsk Yoganan 2:4

3

Yoganan 2:7-8

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Yeshua sê vir hulle: “Maak die kanne vol water.” Hulle het hul tot by die rand toe vol gemaak. Hy sê vir hulle: “Skep nou uit en vat dit vir die seremoniemeester.” Hulle het dit gevat.

Sammenlign

Utforsk Yoganan 2:7-8

4

Yoganan 2:19

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Breek hierdie tempel af en in drie dae sal Ek dit oprig.”

Sammenlign

Utforsk Yoganan 2:19

5

Yoganan 2:15-16

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy het vir Homself ’n sweep van tou gemaak en almal uit die tempel uitgedryf; die skape en die beeste en die geldstukke van die wisselaars het Hy ook uitgegooi en hulle tafels omgekeer. Vir die duiweverkopers het Hy gesê: “Vat hierdie goed hier uit; moenie die huis van My Vader ’n huis vir handeldryf maak nie.”

Sammenlign

Utforsk Yoganan 2:15-16

Gratis leseplaner og andakter relatert til Yoganan 2

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest