YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Genesis 2

1

Genesis 2:24

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

daarom, soos die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou vashou, sal hulle een vlees wees. Mat 19:5 Mar 10:8 Efe 5:31

Sammenlign

Utforsk Genesis 2:24

2

Genesis 2:18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

יהוה-God het ook gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ’n helper maak wat by hom pas.”

Sammenlign

Utforsk Genesis 2:18

3

Genesis 2:7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

יהוה-God het die mens gevorm uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas sodat die mens ’n lewende gees, liggaam, wil en verstand geword het. 1 Kor 15:45

Sammenlign

Utforsk Genesis 2:7

4

Genesis 2:23

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Die mens het gesê: “Eindelik is dit nou been van my been en vlees van my vlees. Sy sal vrou (ishah) genoem word, want sy is vanuit die man (ish) geneem;”

Sammenlign

Utforsk Genesis 2:23

5

Genesis 2:3

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en God het die sewende dag geseën en dit afgesonder omdat Hy daarop gerus het van al Sy werk; dit wat God geskep het op ’n God-eie manier.

Sammenlign

Utforsk Genesis 2:3

6

Genesis 2:25

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hulle was altwee naak, die mens en sy vrou, maar hulle was nie skaam daaroor nie.

Sammenlign

Utforsk Genesis 2:25

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Hjem

Bibel

Leseplaner

Videoer