YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Handelinge 20

1

Handelinge 20:35

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek het julle in alles gewys dat ons, deur so te werk, die swakkes moet help en die boodskap van ons Meester Yeshua moet onthou, dat Hy gesê het: ‘Sy seën is vir hom wat gee, meer as vir hom wat ontvang’.”

Sammenlign

Utforsk Handelinge 20:35

2

Handelinge 20:24

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek beskou nie my lewe vir myself as iets nie sodat ek my wedloop en die dienswerk wat ek van ons Meester Yeshua ontvang het, om te getuig van die goeie boodskap van die onverdiende guns van God, kan voltooi.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 20:24

3

Handelinge 20:28

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Gee dan aandag aan julleself en aan die hele kudde waaroor die Gees wat Afgesonderd is julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van die Gesalfde Een te versorg, wat Hy met Sy bloed gekoop het.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 20:28

4

Handelinge 20:32

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Nou, broers, dra ek julle op aan God en aan die boodskap van Sy onverdiende guns, wat in staat is om julle op te bou en julle ’n erfdeel te gee saam met al die afgesonderdes.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 20:32

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest