YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Handelinge 19

1

Handelinge 19:6

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en Sha’ul het hulle die hand opgelê en die Gees wat Afgesonderd is, het op hulle gekom en hulle het in verskeie tale gepraat en geprofeteer.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 19:6

2

Handelinge 19:11-12

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

God het baie wonderwerke deur die hande van Sha’ul gedoen sodat selfs wanneer handdoeke of voorskote wat aan sy lyf was, op die siekes gelê is, die siektes van hulle af weggegaan en demone uit hulle uitgegaan het.

Sammenlign

Utforsk Handelinge 19:11-12

3

Handelinge 19:15

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

maar hierdie bose demoon het geantwoord en gesê: “Yeshua ken ek en Sha’ul ken ek, maar julle, wie is julle?”

Sammenlign

Utforsk Handelinge 19:15

Gratis leseplaner og andakter relatert til Handelinge 19

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest