YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra 2 Kefa 1

1

2 Kefa 1:3-4

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As die Een wat vir ons al daardie dinge deur Sy lering gegee het, wat vanuit die Goddelike krag is, saam met die lewe en die aanbidding van God, het Hy ons geroep in Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid en Grootsheid; Hy wat deur hierdie groot en kosbare verklarings aan julle gegee het om deel te wees aan hierdie Goddelike natuur wanneer julle vlug van die korrupsie van die begeertes wat in die wêreld is.

Sammenlign

Utforsk 2 Kefa 1:3-4

2

2 Kefa 1:5-7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Daar is nog dit: wanneer julle met ywer alles gebring het, voeg by julle vertroue, goedheid en by die goedheid, kennis en by die kennis, volharding en by die volharding, geduld en by die geduld, respekvolle vrees vir God en by die respekvolle vrees vir God, liefdevolle omgee vir die broers en by die liefdevolle omgee vir die broers, liefde

Sammenlign

Utforsk 2 Kefa 1:5-7

3

2 Kefa 1:8

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want as julle hierdie dinge het en dit meer word, is hulle nie leeg of onvrugbaar in julle nie, maar vestig dit julle in die leringe van ons Meester Yeshua, Die Gesalfde Een.

Sammenlign

Utforsk 2 Kefa 1:8

4

2 Kefa 1:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Aangaande dit, broers, doen moeite om julle roeping en verkiesing seker te maak deur goeie dade, want wanneer julle hierdie dinge doen, sal julle nooit val nie

Sammenlign

Utforsk 2 Kefa 1:10

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest