YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra 1 Kefa 5

1

1 Kefa 5:7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Werp al julle bekommernisse op God, want Hy sorg vir julle.

Sammenlign

Utforsk 1 Kefa 5:7

2

1 Kefa 5:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Die God van onverdiende guns, wat ons geroep het tot Sy ewige Gemanifesteerde Teenwoordigheid deur Yeshua, Die Gesalfde Een; Hy wat vir ons gee terwyl ons hierdie klein bietjie smart vir ’n kort tydjie ly, om bekragtig, bevestig en vas te word in Hom tot in ewigheid

Sammenlign

Utforsk 1 Kefa 5:10

3

1 Kefa 5:8-9

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Wees waaksaam en wakker, want julle vyand, die teëstander, brul soos ’n leeu en loop rond en soek wie hy kan verslind. Staan daarom teen hom terwyl julle vasstaan in vertroue en weet dat julle broers oor die wêreld dieselfde lyding ondergaan.

Sammenlign

Utforsk 1 Kefa 5:8-9

4

1 Kefa 5:6

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Word nederig gemaak onder die kragtige hand van God sodat dit julle kan oplig op die regte tyd.

Sammenlign

Utforsk 1 Kefa 5:6

5

1 Kefa 5:5

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Julle jongeres, moet aan jul oudstes gehoorsaam wees en wees almal streng aangetrek met nederigheid in julle gedagtes teenoor mekaar, want God opponeer die trotses, maar aan die nederiges gee Hy onverdiende guns.

Sammenlign

Utforsk 1 Kefa 5:5

Gratis leseplaner og andakter relatert til 1 Kefa 5

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest