YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra 2 Korinthiërs 3

1

2 Korinthiërs 3:17

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

יהוה is die Gees en waar die Gees van יהוה is, daar is vryheid.

Sammenlign

Utforsk 2 Korinthiërs 3:17

2

2 Korinthiërs 3:18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Meer nog, almal van ons, met onbedekte gesig, sien die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה soos in ’n spieël en word voortdurend verander na Sy beeld, tot meer en meer van Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid, deur יהוה, die Gees.

Sammenlign

Utforsk 2 Korinthiërs 3:18

3

2 Korinthiërs 3:16

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en wanneer enige iemand van hulle na יהוה toe draai, word die bedekking van hom af weggeneem.

Sammenlign

Utforsk 2 Korinthiërs 3:16

4

2 Korinthiërs 3:5-6

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Nie dat ons uit onsself genoeg is om enige iets van onsself te dink nie, maar ons krag is uit God, wat ons waardig gemaak het om bedienaars van die nuwe verbond te wees, nie deur wat geskryf is nie, maar deur die Gees, want die geskrewe woord maak dood, maar die Gees gee lewe.

Sammenlign

Utforsk 2 Korinthiërs 3:5-6

Gratis leseplaner og andakter relatert til 2 Korinthiërs 3

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest