1
Sagaria 6:12
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
“ Sê dan vir hom: ‘So sê die HERE, Heerser oor alle magte, “Hier is 'n man wat Loot genoem word. Daar waar hy is, sal hy uitspruit en die •tempel van die HERE bou.
Vergelijk
Ontdek Sagaria 6:12
2
Sagaria 6:13
Hy is die een wat die tempel van die HERE sal bou, hy is die een wat koninklike eer sal uitstraal. Hy sal sit en heers op sy troon. Daar sal ook 'n priester op sy eie troon wees en daar sal eenstemmigheid wees tussen hulle twee.
Ontdek Sagaria 6:13