Bijbel App logo
Zoek icoon

Sagaria 6:12

Sagaria 6:12 AFR20

“ Sê dan vir hom: ‘So sê die Here, Heerser oor alle magte, “Hier is 'n man wat Loot genoem word. Daar waar hy is, sal hy uitspruit en die •tempel van die Here bou.