1
Johannes 3:16
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy unieke Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.
Vergelijk
Ontdek Johannes 3:16
2
Johannes 3:17
God het immers nie sy Seun na die wêreld gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom verlos kan word.
Ontdek Johannes 3:17
3
Johannes 3:3
Jesus het hom geantwoord: “Amen, amen, Ek sê vir jou: As iemand nie van bo gebore word nie, kan hy die •koninkryk van God nie sien nie.”
Ontdek Johannes 3:3
4
Johannes 3:18
Wie in Hom glo, word nie veroordeel nie, maar wie nie glo nie, staan reeds veroordeel omdat hy nie in die Naam van die unieke Seun van God geglo het nie.
Ontdek Johannes 3:18
5
Johannes 3:19
En dit is die oordeel: Die lig het in die wêreld gekom, maar die mense het die duisternis liefgehad bo die lig, omdat hulle dade boos was.
Ontdek Johannes 3:19
6
Johannes 3:30
Hy moet meer word, en ek minder.
Ontdek Johannes 3:30
7
Johannes 3:20
Want elkeen wat kwaad doen, haat die lig en kom nie na die lig nie, sodat sy dade nie aan die kaak gestel kan word nie.
Ontdek Johannes 3:20
8
Johannes 3:36
Wie in die Seun glo, het die ewige lewe, maar wie aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie; inteendeel, die toorn van God bly op hom. ”
Ontdek Johannes 3:36
9
Johannes 3:14
En net soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die Mens verhoog word
Ontdek Johannes 3:14
10
Johannes 3:35
Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee.
Ontdek Johannes 3:35