YouVersion logo
BijbelLeesplannenVideo's
Download de app
Taalkiezer
Zoek icoon

Populaire Bijbelverzen uit Johannes 2

1

Johannes 2:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Dit het Jesus by Kana in Galilea gedoen, die begin van sy tekens. Hy het sy heerlikheid geopenbaar en sy dissipels het in Hom geglo.

Vergelijk

Ontdek Johannes 2:11

2

Johannes 2:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar Jesus sê vir haar: “Vrou, waarom pla u My? My uur het nog nie aangebreek nie. ”

Vergelijk

Ontdek Johannes 2:4

3

Johannes 2:7-8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jesus sê toe vir hulle: “Maak die kanne vol water.” En hulle het dit tot bo toe volgemaak. Daarop sê Hy vir hulle: “Skep nou daarvan uit en neem dit vir die hoofkelner.” Hulle het dit toe geneem.

Vergelijk

Ontdek Johannes 2:7-8

4

Johannes 2:19

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jesus het hulle geantwoord: “Breek hierdie tempel af, en binne drie dae sal Ek dit opbou.”

Vergelijk

Ontdek Johannes 2:19

5

Johannes 2:15-16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daarop het Hy 'n sweep van toue gemaak en almal van die tempelterrein weggejaag, ook die skape en die beeste, en die munte van die geldwisselaars het Hy uitgegooi en die tafels omgekeer. Vir dié wat duiwe verkoop, het Hy gesê: “Vat hierdie goed hier weg! Hou op om die huis van my Vader 'n huis te maak waar handel gedryf word!”

Vergelijk

Ontdek Johannes 2:15-16

Gratis leesplannen en overdenkingen die te maken hebben met Johannes 2

Vorig hoofdstuk
Volgend hoofdstuk
YouVersion

Moedigt jou aan en daagt je uit om elke dag gemeenschap met God te zoeken.

Bediening

Over

Carrières

Vrijwilliger

Blog

Pers

Nuttige links

Help

Bijdragen

Bijbelvertalingen

Luisterbijbels

Bijbeltalen

Tekst van de Dag


Een digitale bediening van

Life.Church
Nederlands (Nederland)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivacybeleidVoorwaarden
Programma voor openbaarmaking van kwetsbaarheden
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest