1
ESEGIËL 22:30
Afrikaans 1983
AFR83
Ek het iemand tussen hulle gesoek wat 'n muur sou bou en vir die stad in die bres sou tree dat dit nie vernietig word nie, maar Ek het niemand gekry nie.
Bandingkan
Selidiki ESEGIËL 22:30
2
ESEGIËL 22:31
Daarom laat Ek my toorn oor hulle losbreek en vernietig Ek hulle met die vuur van my gramskap. Ek laat hulle kry wat hulle verdien,” sê die Here my God.
Selidiki ESEGIËL 22:31