1
ESEGIËL 21:27
Afrikaans 1983
AFR83
Puin, puin, puin maak Ek dit! Maar ook dit sal nie gebeur voordat hy kom wat die stad moet straf nie, en Ek sal die stad vir hom gee.”
Bandingkan
Selidiki ESEGIËL 21:27
2
ESEGIËL 21:26
so sê die Here my God: “Haal af jou tulband en jou kroon, niks bly soos dit is nie; wat onder is, moet op, en wat bo is, moet af.
Selidiki ESEGIËL 21:26