1
Genesis 44:34
Bybel vir almal
ABA
Ek kan nie na my pa toe gaan as die seun nie by my is nie. Ek wil nie sien hoe ongelukkig my pa dan sal wees nie.”
Bandingkan
Selidiki Genesis 44:34
2
Genesis 44:1
Josef het vir die bestuurder van sy huis gesê: “Maak die manne se sakke vol koring. Maak dit so vol soos hulle kan dra en sit elkeen se geld terug in sy sak.
Selidiki Genesis 44:1
Halaman Utama
Alkitab
Pelan
Video