1
Genesis 43:23
Bybel vir almal
ABA
Die bestuurder van die huis sê toe: “Julle moenie bekommerd of bang wees nie. Julle God en julle pa se God het vir julle geld in julle sakke gegee. Ek het die geld gekry wat julle betaal het.” Hy bring toe vir Simeon na hulle toe.
Bandingkan
Selidiki Genesis 43:23
2
Genesis 43:30
Toe gaan Josef vinnig uit die kamer, want hy wou huil omdat sy broer gekom het. Hy het in 'n ander kamer gaan huil.
Selidiki Genesis 43:30
Halaman Utama
Alkitab
Pelan
Video