Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada Eksodus 23

1

Eksodus 23:25-26

Bybel vir almal

ABA

Ek is julle God die Here, en as julle My dien, dan sal Ek julle seën sodat julle baie water en kos sal hê. Julle sal ook nie siek word nie. Nie een vrou in julle land sal haar kind verloor terwyl sy swanger is nie, en almal sal kan kinders kry. Julle sal baie oud word.

Bandingkan

Selidiki Eksodus 23:25-26

2

Eksodus 23:20

Bybel vir almal

ABA

“Ek stuur 'n engel voor julle om julle op te pas op die pad en om julle te bring na die plek wat Ek vir julle gereedgemaak het.

Bandingkan

Selidiki Eksodus 23:20

3

Eksodus 23:22

Bybel vir almal

ABA

As julle goed luister na hom en alles doen wat Ek sê, dan sal Ek teen julle vyande veg. Ek sal teen almal wees wat teen julle is.

Bandingkan

Selidiki Eksodus 23:22

4

Eksodus 23:2-3

Bybel vir almal

ABA

Jy moet altyd die waarheid in die hof vertel. As jy moet vertel wat gebeur het, en baie ander mense vertel leuens, dan mag jy nie saam met hulle leuens vertel nie. Jy mag ook nie goed wees vir 'n arm mens in die hof net omdat hy arm is nie.”

Bandingkan

Selidiki Eksodus 23:2-3

5

Eksodus 23:1

Bybel vir almal

ABA

“Jy mag nie skinder van ander mense nie. Jy mag nie leuens vertel om iemand te help wat skuldig is nie.

Bandingkan

Selidiki Eksodus 23:1

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest