1
Eksodus 22:22-23
Bybel vir almal
ABA
Julle mag nie slegte dinge doen aan 'n weduwee of weeskind nie. As julle dit doen, en hulle vra My om hulle te help, dan sal Ek na hulle luister.
Bandingkan
Selidiki Eksodus 22:22-23
2
Eksodus 22:21
“Julle mag nie slegte dinge doen aan 'n vreemdeling nie. Julle mag hom nie laat swaarkry nie. Julle moet onthou julle was ook vreemdelinge in Egipte.
Selidiki Eksodus 22:21
3
Eksodus 22:18
“Julle moet 'n vrou doodmaak wat toor.
Selidiki Eksodus 22:18
4
Eksodus 22:25
“Wanneer julle geld leen vir arm mense by julle, dan moet julle nie wees soos die mense wat gewoonlik vir ander mense geld leen nie. Julle moenie die arm mense ook rente laat betaal nie.
Selidiki Eksodus 22:25