1
JESAJA 7:14
Afrikaans 1983
AFR83
Die Here sal daarom self vir julle 'n teken gee: 'n Jong vrou sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem.
Спореди
Истражи JESAJA 7:14
2
JESAJA 7:9
want dit is maar net Samaria wat die hoofstad van Efraim is en net Peka seun van Remalja wat koning van Samaria is. Maar ook julle sal nie standhou as julle nie in geloof standhou nie.
Истражи JESAJA 7:9
3
JESAJA 7:15
Hy sal net dikmelk en heuning hê om te eet totdat hy weet om te verwerp wat verkeerd is en te kies wat goed is.
Истражи JESAJA 7:15
Дома
Библија
Планови
Видеа