1
JESAJA 36:7
Afrikaans 1983
AFR83
“En as jy vir my wil sê julle vertrou op die Here julle God, dit is mos Hy wie se hoogtes en altare Hiskia laat verwoes het toe hy vir Juda en Jerusalem gesê het: ‘Julle moet net by die altaar in Jerusalem aanbid.’
Спореди
Истражи JESAJA 36:7
2
JESAJA 36:1
In die veertiende regeringsjaar van koning Hiskia het koning Sanherib van Assirië al die vestingstede in Juda aangeval en verower.
Истражи JESAJA 36:1
3
JESAJA 36:21
Die manskappe het stilgebly en nie geantwoord nie, want die koning het hulle beveel om nie te antwoord nie.
Истражи JESAJA 36:21
4
JESAJA 36:20
Wie van al die gode van die ander lande kon sy land red uit my mag? Dan sal die Here mos nie Jerusalem kan red uit my mag nie!”
Истражи JESAJA 36:20
Дома
Библија
Планови
Видеа