1
Mattityahu 26:41
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Waak en bid sodat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is gewillig, maar die vlees is swak.”
Спореди
Истражи Mattityahu 26:41
2
Mattityahu 26:38
Hy sê vir hulle: “My verstand, wil en emosie is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My.”
Истражи Mattityahu 26:38
3
Mattityahu 26:39
Hy het ’n entjie onttrek en op Sy gesig geval en gebid en gesê: “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.”
Истражи Mattityahu 26:39
4
Mattityahu 26:28
want dit is My bloed, van die Nuwe Verbond, wat vir baie uitgestort word tot vryspraak van sondes
Истражи Mattityahu 26:28
5
Mattityahu 26:26
Terwyl hulle eet, vat Yeshua die brood, dank daarvoor, breek dit en gee dit aan Sy studentevolgelinge en sê: “Neem, eet, dit is My liggaam.”
Истражи Mattityahu 26:26
6
Mattityahu 26:27
Hy vat ook die beker, dank daarvoor, gee dit aan hulle en sê: “Drink almal daaruit
Истражи Mattityahu 26:27
7
Mattityahu 26:40
Hy gaan na die studentevolgelinge en vind hulle aan die slaap en Hy sê vir Kefa: “Kon julle nie een uur saam met My waak nie?
Истражи Mattityahu 26:40
8
Mattityahu 26:29
maar Ek sê vir julle: ‘Ek sal van nou af glad nie weer van hierdie vrug van die wynstok drink, tot op daardie dag wanneer Ek dit nuut saam met julle sal drink in die Koninkryk van My Vader nie’.”
Истражи Mattityahu 26:29
9
Mattityahu 26:75
en Kefa het die woord van Yeshua onthou wat Hy vir hom gesê het: “Voordat die haan kraai, sal jy My drie maal ontken” en hy het buitentoe gegaan en bitterlik gehuil.
Истражи Mattityahu 26:75
10
Mattityahu 26:46
Staan op, laat ons gaan; let op, hy wat My oorlewer is hier.”
Истражи Mattityahu 26:46
11
Mattityahu 26:52
Toe sê Yeshua vir hom: “Sit jou swaard in sy plek terug, want almal wat die swaard optel, sal deur die swaard doodgemaak word.
Истражи Mattityahu 26:52