1
Luka 23:34
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Yeshua het gesê: “Vader, vergeef hulle, want hulle verstaan nie wat hulle doen nie.” Hulle het Sy klere verdeel en die lot daaroor gegooi.
Спореди
Истражи Luka 23:34
2
Luka 23:43
Yeshua sê vir hom: “Dit is waar, Ek sê vir jou vandag dat jy saam met My in die Paradys (Gan`Eden) sal wees.’
Истражи Luka 23:43
3
Luka 23:42
Hy sê vir Yeshua: “Onthou my, my Meester, wanneer U in U Koninkryk kom.”
Истражи Luka 23:42
4
Luka 23:46
en Yeshua het met ’n harde stem uitgeroep en gesê: “My Vader, in U hande lê Ek My gees neer!” Toe Hy dit gesê het, is Hy dood.
Истражи Luka 23:46
5
Luka 23:33
Toe hulle op ’n sekere plek kom wat ‘Kopbeen’ genoem word, het hulle Hom daar gekruisig saam met die boosdoeners, een aan die regter en een aan die linkerkant.
Истражи Luka 23:33
6
Luka 23:44-45
Dit was ongeveer die sesde uur (twaalfuur middag) en daar het duisternis oor die hele aarde gekom, tot die negende uur (drieuur) toe. Die son het donker geword, die gordynskeiding van die tempel het middeldeur geskeur
Истражи Luka 23:44-45
7
Luka 23:47
Toe die kaptein oor ’n honderd sien wat daar gebeur, het hy God geprys en gesê: “Waarlik, hierdie man was Die Onpartydige en Opregte Een.”
Истражи Luka 23:47