1
Yoganan 1:12
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
maar aan dié wat Hom ontvang het, aan hulle het Hy die outoriteit gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in Sy Karakter en Outoriteit vertrou
Спореди
Истражи Yoganan 1:12
2
Yoganan 1:1
In ’n begin het die boodskap reeds bestaan en daardie boodskap het saam met God bestaan en God self was daardie boodskap.
Истражи Yoganan 1:1
3
Yoganan 1:5
Daardie Lig skyn in die duisternis en die duisternis het dit nie oorweldig nie.
Истражи Yoganan 1:5
4
Yoganan 1:14
Die boodskap het Vlees geword en het onder ons gebly en ons het Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid gesien, ’n Gemanifesteerde Teenwoordigheid soos van die Enigste Uniekgeborene wat vanaf die Vader kom; Hy wat vol van onverdiende guns en waarheid is.
Истражи Yoganan 1:14
5
Yoganan 1:3-4
Alles is deur Sy hande gemaak en sonder Hom het niks bestaan van wat ontstaan het nie. In Hom was die Lewe en die Lewe was die Lig vir die mense.
Истражи Yoganan 1:3-4
6
Yoganan 1:29
Die volgende dag sien Yoganan vir Yeshua na hom toe kom en hy sê: “Let op, Hy is die Lam van God wat die sonde van die wêreld verwyder!
Истражи Yoganan 1:29
7
Yoganan 1:10-11
Hy was ín die wêreld en die wêreld bestaan deur Sy hand en die wêreld het Hom nie geken nie. Hy het na wat Syne is, gekom en Sy eie het Hom nie ontvang nie
Истражи Yoganan 1:10-11
8
Yoganan 1:9
van die Lig van waarheid, wat elke mens wat in die wêreld inkom, verlig.
Истражи Yoganan 1:9
9
Yoganan 1:17
want die wet is via Mosheh gegee; die onverdiende guns en die waarheid het via Yeshua, Die Gesalfde Een, bestaan.
Истражи Yoganan 1:17