1
Prediker 7:9
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Word nie gou kwaad nie, want woede rus in die bors van die dwase.
Спореди
Истражи Prediker 7:9
2
Prediker 7:14
Wees vreugdevol in die dag van voorspoed, maar kyk na jouself in die dag van boosheid. God het ook een ding teenoorgesteld van ’n ander gemaak sodat die mens niks sal weet nadat hy weg is nie.
Истражи Prediker 7:14
3
Prediker 7:8
Die einde van ’n saak is beter as sy begin en ’n geduldige in nederigheid is beter as ’n hoogmoedige van gees.
Истражи Prediker 7:8
4
Prediker 7:20
want daar is geen regverdige mens op die aarde wat goed doen en nie sondig nie.
Истражи Prediker 7:20
5
Prediker 7:12
want die beskerming van wysheid is soos die beskerming van geld en die voordeel van kennis is dat wysheid lewe gee aan hulle wat dit besit.
Истражи Prediker 7:12
6
Prediker 7:1
’n Goeie naam (karakter en outoriteit) is beter as kosbare salfolie en die dag van sy dood beter as die dag van sy geboorte.
Истражи Prediker 7:1
7
Prediker 7:5
Dit is beter vir die mens om die bestraffing van ’n wyse te hoor as die lied van dwase
Истражи Prediker 7:5
8
Prediker 7:2
Dit is beter om te gaan na ’n huis van rou as om te gaan na ’n huis van feesviering, want dit is die einde van alle mense en die lewende sal dit ter harte neem.
Истражи Prediker 7:2
9
Prediker 7:4
Die verstand, wil en emosie van die wyse manne is in die huis van rou, maar die verstand, wil en emosie van die dwase is in die huis van plesier.
Истражи Prediker 7:4