1
Prediker 4:9-10
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Twee is beter as een, want hulle het ’n goeie beloning vir hulle harde werk, want as hulle val, sal die een sy maat optel, maar wee die een wat alleen is wanneer hy val, want daar is niemand om hom op te tel nie.
Спореди
Истражи Prediker 4:9-10
2
Prediker 4:12
As een te sterk is vir hom, sal twee hom weerstaan en ’n driedubbele tou word nie gou gebreek nie.
Истражи Prediker 4:12
3
Prediker 4:11
Meer nog, as twee bymekaar slaap, sal hulle warm kry, maar hoe kan een alleen warm wees?
Истражи Prediker 4:11
4
Prediker 4:6
Een handvol met rustigheid is beter as altwee hande vol met moeite en ergernis van gees.
Истражи Prediker 4:6
5
Prediker 4:4
Toe het ek gesien dat al die harde werk en dade suksesvol is omdat een meer ywerig is as sy buurman. Ook dit is kortstondig en ’n ergernis van gees.
Истражи Prediker 4:4
6
Prediker 4:13
’n Jongman wat arm en wys is, is beter as ’n koning wat oud en dwaas is en nie weet hoe om ’n vermaning te ontvang nie.
Истражи Prediker 4:13