1
Handelinge 10:34-35
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Shim’on het sy mond oopgemaak en gesê: “In waarheid verstaan ek dat God geen aannemer van die persoon is nie, maar dat in elke nasie dié een wat Hom vrees en onpartydig opreg is, aanvaarbaar is vir Hom.
Спореди
Истражи Handelinge 10:34-35
2
Handelinge 10:43
Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom vertrou, vergifnis van sondes deur Sy Karakter en Outoriteit sal ontvang.”
Истражи Handelinge 10:43