PREDIKER 1:2-3

PREDIKER 1:2-3 AFR53

Alles tevergeefs, sê die Prediker, alles tevergeefs, dit is alles tevergeefs! Watter voordeel het die mens van al sy moeite waarmee hy hom vermoei onder die son?