1
HOOGLIED 5:16
Afrikaans 1983
AFR83
Sy mond smaak soet, alles aan hom is begeerlik. So lyk die man wat ek liefhet, so lyk my lewensmaat, vroue van Jerusalem.”
Palyginti
Naršyti HOOGLIED 5:16
2
HOOGLIED 5:10
“Die man wat ek liefhet, is blakend gesond en blosend van kleur; jy kan hom uitken tussen tien duisend ander.
Naršyti HOOGLIED 5:10