„YouVersion“ logotipas
BiblijaPlanaiVaizdo įrašai
Gaukite programėlę
Kalbos parinkiklis
Paieškos piktograma

Populiarios Biblijos eilutės iš JOSUA 24

1

JOSUA 24:15

Afrikaans 1983

AFR83

Of, as julle dit nie goedvind om die Here te dien nie, kies dan vandag wie julle wil dien: die gode wat julle voorvaders gedien het anderkant die Eufraat, of die gode van die Amoriete in wie se land julle woon. Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien.”

Palyginti

Naršyti JOSUA 24:15

2

JOSUA 24:14

Afrikaans 1983

AFR83

“Betoon dan nou eerbied aan die Here en dien Hom met opregtheid en met trou. Sien af van die gode wat julle voorvaders anderkant die Eufraat en in Egipte gedien het, en dien die Here.

Palyginti

Naršyti JOSUA 24:14

3

JOSUA 24:16

Afrikaans 1983

AFR83

Die volk het geantwoord: “Ons dink glad nie daaraan om die Here te verlaat en ander gode te dien nie.

Palyginti

Naršyti JOSUA 24:16

Ankstesnis skyrius
Kitas skyrius
„YouVersion“

Skatina ir kviečia jus kasdieną ieškoti artumo su Dievu.

Tarnystė

Apie

Karjera

Savanoriaukite

Tinklaraštis

Spaudai

Naudingos nuorodos

Pagalba

Paaukokite

Biblijos versijos

Įgarsintos Biblijos

Biblijos kalbos

Dienos eilutė


Skaitmeninė tarnystė, kurią vykdo

Life.Church
Lietuvių

©2026 „Life.Church“ / „YouVersion“

Privatumo politikaSąlygos
Pažeidžiamumų atskleidimo programa
„Facebook“„Twitter“„Instagram“„YouTube“„Pinterest“