„YouVersion“ logotipas
BiblijaPlanaiVaizdo įrašai
Gaukite programėlę
Kalbos parinkiklis
Paieškos piktograma

Populiarios Biblijos eilutės iš JOSUA 10

1

JOSUA 10:13

Afrikaans 1983

AFR83

Die son het stilgestaan, die maan het nie geroer nie totdat Israel sy vyande verslaan het. Dit staan so geskrywe in die Boek van die Opregte. Die son het halfpad in die hemel bly staan. Byna 'n volle dag was hy nie haastig om onder te gaan nie.

Palyginti

Naršyti JOSUA 10:13

2

JOSUA 10:12

Afrikaans 1983

AFR83

Dié dag toe die Here die Amoriete in die mag van die Israeliete gegee het, het Josua die Here om hulp gevra. Ten aanhore van Israel het hy gesê: “Son, staan stil in Gibeon, en maan, staan stil in Ajalonlaagte!”

Palyginti

Naršyti JOSUA 10:12

3

JOSUA 10:14

Afrikaans 1983

AFR83

So 'n dag was daar nie voorheen of daarna nie, toe die Here vir 'n mens geluister het! Die Here het vir Israel die oorlog gevoer.

Palyginti

Naršyti JOSUA 10:14

4

JOSUA 10:8

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het vir Josua gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie, Ek gee hulle in jou mag oor. Nie een van hulle is teen jou bestand nie.”

Palyginti

Naršyti JOSUA 10:8

5

JOSUA 10:25

Afrikaans 1983

AFR83

en Josua het vir hulle gesê: “Moenie bang wees nie, moenie bekommerd wees nie, wees sterk, wees vasberade. So sal die Here maak met al julle vyande teen wie julle nog moet oorlog maak.”

Palyginti

Naršyti JOSUA 10:25

Ankstesnis skyrius
Kitas skyrius
„YouVersion“

Skatina ir kviečia jus kasdieną ieškoti artumo su Dievu.

Tarnystė

Apie

Karjera

Savanoriaukite

Tinklaraštis

Spaudai

Naudingos nuorodos

Pagalba

Paaukokite

Biblijos versijos

Įgarsintos Biblijos

Biblijos kalbos

Dienos eilutė


Skaitmeninė tarnystė, kurią vykdo

Life.Church
Lietuvių

©2026 „Life.Church“ / „YouVersion“

Privatumo politikaSąlygos
Pažeidžiamumų atskleidimo programa
„Facebook“„Twitter“„Instagram“„YouTube“„Pinterest“