„YouVersion“ logotipas
BiblijaPlanaiVaizdo įrašai
Gaukite programėlę
Kalbos parinkiklis
Paieškos piktograma

Populiarios Biblijos eilutės iš ESRA 1

1

ESRA 1:1

Afrikaans 1983

AFR83

In die eerste regeringsjaar van koning Kores van Persië is die belofte vervul wat die Here by monde van Jeremia uitgespreek het: die Here het koning Kores van Persië laat besluit om dwarsoor sy ryk 'n proklamasie te laat afkondig. Die proklamasie, wat ook skriftelik was, het soos volg gelui

Palyginti

Naršyti ESRA 1:1

2

ESRA 1:2-3

Afrikaans 1983

AFR83

“Koning Kores van Persië maak bekend: Die Here die God van die hemel het al die koninkryke van die aarde aan my gegee. Hy het my beveel om vir Hom 'n tempel in Jerusalem in Juda te bou. Enigiemand onder julle wat aan sy volk behoort – mag sy God by hom wees – mag na Jerusalem in Juda toe gaan en die tempel gaan bou vir die Here die God van Israel. Hy is God in Jerusalem.

Palyginti

Naršyti ESRA 1:2-3

Ankstesnis skyrius
Kitas skyrius
„YouVersion“

Skatina ir kviečia jus kasdieną ieškoti artumo su Dievu.

Tarnystė

Apie

Karjera

Savanoriaukite

Tinklaraštis

Spaudai

Naudingos nuorodos

Pagalba

Paaukokite

Biblijos versijos

Įgarsintos Biblijos

Biblijos kalbos

Dienos eilutė


Skaitmeninė tarnystė, kurią vykdo

Life.Church
Lietuvių

©2026 „Life.Church“ / „YouVersion“

Privatumo politikaSąlygos
Pažeidžiamumų atskleidimo programa
„Facebook“„Twitter“„Instagram“„YouTube“„Pinterest“