„YouVersion“ logotipas
BiblijaPlanaiVaizdo įrašai
Gaukite programėlę
Kalbos parinkiklis
Paieškos piktograma

Populiarios Biblijos eilutės iš DEUTERONOMIUM 7

1

DEUTERONOMIUM 7:9

Afrikaans 1983

AFR83

“Weet dan nou: die Here jou God, Hy is God. Hy is die betroubare God wat sy verbond in stand hou en sy troue liefde betoon tot aan die duisendste geslag van hulle wat Hom liefhet en sy gebooie gehoorsaam

Palyginti

Naršyti DEUTERONOMIUM 7:9

2

DEUTERONOMIUM 7:6

Afrikaans 1983

AFR83

Jy is 'n volk wat vir die Here jou God afgesonder is. Vir jou het die Here jou God gekies om uit al die volke op die aarde sy eiendomsvolk te wees.

Palyginti

Naršyti DEUTERONOMIUM 7:6

3

DEUTERONOMIUM 7:8

Afrikaans 1983

AFR83

Omdat die Here jou liefhet en Hy sy belofte nakom wat Hy met 'n eed bekragtig het aan jou voorvaders, het Hy jou deur sy groot krag laat wegtrek en jou bevry uit die plek van slawerny, uit die mag van die farao, die koning van Egipte.

Palyginti

Naršyti DEUTERONOMIUM 7:8

4

DEUTERONOMIUM 7:7

Afrikaans 1983

AFR83

“Die Here het jou nie liefgekry en gekies omdat jy groter was as die ander volke nie, jy was die kleinste van almal.

Palyginti

Naršyti DEUTERONOMIUM 7:7

5

DEUTERONOMIUM 7:14

Afrikaans 1983

AFR83

Dit sal met jou beter gaan as met al die volke. Nie een van jou mense of jou vee sal onvrugbaar wees nie.

Palyginti

Naršyti DEUTERONOMIUM 7:14

Nemokami skaitymo planai ir skaitiniai, susiję su DEUTERONOMIUM 7

Ankstesnis skyrius
Kitas skyrius
„YouVersion“

Skatina ir kviečia jus kasdieną ieškoti artumo su Dievu.

Tarnystė

Apie

Karjera

Savanoriaukite

Tinklaraštis

Spaudai

Naudingos nuorodos

Pagalba

Paaukokite

Biblijos versijos

Įgarsintos Biblijos

Biblijos kalbos

Dienos eilutė


Skaitmeninė tarnystė, kurią vykdo

Life.Church
Lietuvių

©2026 „Life.Church“ / „YouVersion“

Privatumo politikaSąlygos
Pažeidžiamumų atskleidimo programa
„Facebook“„Twitter“„Instagram“„YouTube“„Pinterest“