1
SPREUKE 5:21
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Want elke mens se weë is voor die oë van die HERE, en Hy weeg al sy gange.
Palyginti
Naršyti SPREUKE 5:21
2
SPREUKE 5:15
Drink water uit jou eie reënbak en strome uit jou eie put.
Naršyti SPREUKE 5:15
3
SPREUKE 5:22
Sy eie ongeregtighede vang hom, die goddelose, en in die vangstrikke van sy sonde word hy vasgehou.
Naršyti SPREUKE 5:22
4
SPREUKE 5:3-4
want die lippe van die vreemde vrou drup heuningstroop, en haar verhemelte is gladder as olie, maar op die end is sy bitter soos wildeals, soos 'n swaard aan weerskante skerp.
Naršyti SPREUKE 5:3-4