1
SPREUKE 26:4-5
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Antwoord 'n dwaas nie na sy sotheid nie, sodat jy ook nie net soos hy word nie. Antwoord 'n dwaas na sy sotheid, sodat hy nie wys is in sy eie oë nie.
Palyginti
Naršyti SPREUKE 26:4-5
2
SPREUKE 26:11
Soos 'n hond wat na sy uitbraaksel teruggaan, is 'n dwaas wat sy sotheid weer ophaal.
Naršyti SPREUKE 26:11
3
SPREUKE 26:20
Deur gebrek aan hout gaan die vuur dood, en as daar geen kwaadstoker is nie, bedaar die twis.
Naršyti SPREUKE 26:20
4
SPREUKE 26:27
Wie 'n kuil grawe, sal daarin val; en hy wat 'n klip rol, dit sal na hom terugkom.
Naršyti SPREUKE 26:27
5
SPREUKE 26:12
Het jy 'n man gesien wat wys is in sy eie oë? Daar is meer hoop vir 'n dwaas as vir hom.
Naršyti SPREUKE 26:12
6
SPREUKE 26:17
Hy wat 'n verbylopende hond aan die ore gryp, is een wat hom vererg oor 'n twis wat hom nie aangaan nie.
Naršyti SPREUKE 26:17