„YouVersion“ logotipas
BiblijaPlanaiVaizdo įrašai
Gaukite programėlę
Kalbos parinkiklis
Paieškos piktograma

Populiarios Biblijos eilutės iš SPREUKE 14

1

SPREUKE 14:12

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.

Palyginti

Naršyti SPREUKE 14:12

2

SPREUKE 14:30

Afrikaans 1933/1953

AFR53

'n Rustige hart is die lewe vir die vlees, maar hartstog 'n verrotting vir die gebeente.

Palyginti

Naršyti SPREUKE 14:30

3

SPREUKE 14:29

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die lankmoedige is groot van verstand, maar die kortgebondene behaal sotheid.

Palyginti

Naršyti SPREUKE 14:29

4

SPREUKE 14:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

DIE wysheid van die vroue bou die huis, maar die sotheid breek dit met eie hande af.

Palyginti

Naršyti SPREUKE 14:1

5

SPREUKE 14:26

Afrikaans 1933/1953

AFR53

In die vrees van die HERE lê 'n sterk sekerheid, ook vir die kinders van 'n sodanige sal daar 'n toevlug wees.

Palyginti

Naršyti SPREUKE 14:26

6

SPREUKE 14:27

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die vrees van die HERE is 'n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk.

Palyginti

Naršyti SPREUKE 14:27

7

SPREUKE 14:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Die wyse vrees en wyk af van die kwaad, maar die dwaas bruis op en is vol selfvertroue.

Palyginti

Naršyti SPREUKE 14:16

Nemokami skaitymo planai ir skaitiniai, susiję su SPREUKE 14

Ankstesnis skyrius
Kitas skyrius
„YouVersion“

Skatina ir kviečia jus kasdieną ieškoti artumo su Dievu.

Tarnystė

Apie

Karjera

Savanoriaukite

Tinklaraštis

Spaudai

Naudingos nuorodos

Pagalba

Paaukokite

Biblijos versijos

Įgarsintos Biblijos

Biblijos kalbos

Dienos eilutė


Skaitmeninė tarnystė, kurią vykdo

Life.Church
Lietuvių

©2026 „Life.Church“ / „YouVersion“

Privatumo politikaSąlygos
Pažeidžiamumų atskleidimo programa
„Facebook“„Twitter“„Instagram“„YouTube“„Pinterest“