1
JESAJA 29:13
Afrikaans 1933/1953
AFR53
En die Here het gesê: Omdat hierdie volk nader kom met hulle mond en My eer met hulle lippe, terwyl hulle hul hart ver van My hou, sodat hulle vrees vir My 'n aangeleerde mensegebod is
Palyginti
Naršyti JESAJA 29:13
2
JESAJA 29:16
O Julle verkeerdheid! Of moet die pottebakker beskou word as klei, dat die maaksel van sy maker kan sê: Hy het my nie gemaak nie, en die vormsel van sy vormer kan sê: Hy het geen verstand nie?
Naršyti JESAJA 29:16