„YouVersion“ logotipas
BiblijaPlanaiVaizdo įrašai
Gaukite programėlę
Kalbos parinkiklis
Paieškos piktograma

Populiarios Biblijos eilutės iš JESAJA 12

1

JESAJA 12:2

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want die Here HERE is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword.

Palyginti

Naršyti JESAJA 12:2

2

JESAJA 12:3

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En julle sal water skep met vreugde uit die fonteine van heil.

Palyginti

Naršyti JESAJA 12:3

3

JESAJA 12:5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Psalmsing tot eer van die HERE, want Hy het heerlike dinge gedoen; laat dit bekend wees op die hele aarde.

Palyginti

Naršyti JESAJA 12:5

4

JESAJA 12:4

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En julle sal in dié dag sê: Dank die HERE, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend, verkondig dat sy Naam hoog is!

Palyginti

Naršyti JESAJA 12:4

5

JESAJA 12:1

Afrikaans 1933/1953

AFR53

EN in dié dag sal jy sê: Ek dank U, HERE, dat U toornig op my gewees het; u toorn is afgewend, en U het my vertroos.

Palyginti

Naršyti JESAJA 12:1

6

JESAJA 12:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Juig en jubel, o inwoners van Sion! Want die Heilige van Israel is groot in julle midde.

Palyginti

Naršyti JESAJA 12:6

Nemokami skaitymo planai ir skaitiniai, susiję su JESAJA 12

Ankstesnis skyrius
Kitas skyrius
„YouVersion“

Skatina ir kviečia jus kasdieną ieškoti artumo su Dievu.

Tarnystė

Apie

Karjera

Savanoriaukite

Tinklaraštis

Spaudai

Naudingos nuorodos

Pagalba

Paaukokite

Biblijos versijos

Įgarsintos Biblijos

Biblijos kalbos

Dienos eilutė


Skaitmeninė tarnystė, kurią vykdo

Life.Church
Lietuvių

©2026 „Life.Church“ / „YouVersion“

Privatumo politikaSąlygos
Pažeidžiamumų atskleidimo programa
„Facebook“„Twitter“„Instagram“„YouTube“„Pinterest“